Sorry - this product is no longer available

🥰Leer-Pak vir Babas – 5 Jariges 🥰

Die Leer-Pak is 'n saamgestelde pakket met verskillende produkte wat reeds op ons Winkel beskikbaar is.
Old price: R2 080,00
R950,00

Produkte ingesluit in hierdie leer-pak is:

Babas:

  • Aktiwiteite & Morsige Speeltyd Resepte vir Babas 6-12 maande

1-3 Jariges:

  • Leer-Program vir 1-3 jariges – Week 1-32.

Temas van elke week:

1.    My liggaam
2.    Plaasdiere
3.    My gesin & familie
4.    Vrugte
5.    My klere
6.    Troeteldiere
7.    Groente
8.    My gesig
9.    Kombuis
10.    Eetgoed & drinkgoed
11.    Huis & tuin
12.    Vertrekke in die huis
13.    Wilde diere
14.    Vervoer
15.    See diere
16.    Die weer
17.    Seisoene
18.    Emosies
19.    Sintuie
20.    Kleure
21.    Tande
22.    Beroepe
23.    Insekte
24.    Reptiele
25.    Konstruksie
26.    Alfabet
27.    Herwinning
28.    Gesonde en Ongesonde Kos
29.    Aarde & Ruimte
30.    Vorms
31.    Aantrek
32.    Geluide

  • Flitskaarte vir 1-3 jariges – Week 1-32
  • Aktwiteitskaarte

38x aktiwiteitskaarte en behandel die volgende:
Vorms: sirkel, vierkant, driehoek, reghoek, diamant, ovaal, hart, ster
Kleure: rooi, blou, geel, groen, pers, pienk. bruin, oranje
Konsepte: groot, klein, hoog, laag, voor, agter, in, uit, ver, naby, bo, onder, op, af
Getalle: 1-9

3-5 Jariges:

  • Tema Werksboekie - Alfabet {A-Z}
  • Tema Werksboekie - Getalle {1-10}
  • Tema Werksboekie - Kleure {7x}
  • Tema Werksboekie - Vorms {8x}
  • Tema Werksboekies (# 1-20)

Temas van Werksboekies:

(1) - Wilde diere
(2) - Vervoer
(3) - Strand
(4) - Plaas
(5) - Ek/My liggaam
(6) - Vrugte
(7) - Goggas
(8) - Winter
(9) - Kleure
(10) - Skool
(11) - Herfs
(12) - Konstruksie
(13) - Lente
(14) - Musiek Instrumente
(15) - Groente
(16) - Beroepe
(17) - Kinders van die wêreld
(18) - Sport
(19) - Aarde & Ruimte
(20) - Reptiele & Amfibieë

Muurkaarte & Flitskaarte:

  • Teenoorgesteldes Muur- & Flitskaarte
  • Klank Muur- & Flitskaarte {A-Z}
  • Kleure Muur- & Flitskaarte (plein)
  • Vorms Muur- & Flitskaarte (plein)
  • Getalle Muur- & Flitskaarte (met kolletjies)
  • Getalle Muur- & Flitskaarte (met prentjies)
  • 15x Individuele Kleur Muurkaarte
  • Liedjies & Rympies Muur- & Flitskaarte (50x)
  • Kleurwiel Muurkaart
  • Kleure Meng Muurkaart
  • Getalle 1-10 Muurkaart

Props:

  • Bybel Storie: Adam & Eva
  • Sprokie Storie: Die drie varkies
  • Liedjie: Eendjies, Eendjies stap in 'n ry

DIY Dobbelstene:

  • Dieregeluide DIY Dobbelsteen
  • Dierebewegings DIY Dobbelsteen
  • Kleure DIY Dobbelsteen
  • Vorms DIY Dobbelsteen
  • Getalle (Kolle) DIY Dobbelsteen

Diere Maskers 23x:

  • Olifant / Aap / Sebra / Jakkals x2 / Skoenlapper x3 / Leeu / Takbok / Muis / Hond / Vark / Haas / Tier / Uil x2 / Wasbeer / Kat / Beer / Panda / Kameelperd / Hoender

Ander:

  • Weerkaart & Kalender
  • Pligskaarte vir seuns & dogters
  • Potjie Vorderingskaart Pienk & Blou
  • Morsige Speeltyd Resepte E-Boekie
  • Liedjes & Rympies (41 bladsye dokument)
  • Vakansie idees
  • Inkleurprentjies
  • Beplanner vir Mammas/Juffrouens
  • Kosblik Notas vir Seuns & Meisies
  • Individuele Aktiwiteite "Friday Freebies" {x113}