Sorry - this product is no longer available

➳ Leer Program & Flitskaarte + Aktiwiteitskaarte + Liedjies & Rympies

Volledige leer-program vir 1-3 jariges wat oor 32 weke behandel kan word + Aktiwiteitskaarte + 50x Liedjies & Rympies
Old price: R770,00
R385,00

Ons Leer-Program vir 1-3 jariges + Aktiwiteitskaarte (A4) + Liedjies & Rympies (Muurkaarte & Flitskaarte), is in PDF vorm wat jy na betaling aflaai van die internet en uitdruk vir jou gebruik.

LEER-PROGRAM:

Elke week behandel 'n kindervriendelike tema. Dit bestaan uit kort lessies, aktiwiteite en idees.

Hier is wat in elke program ingesluit is per week:

  • Voorbereiding: Vir die week se tema. Tema's is gelys op ons Winkel.
  • Bybelonderrig: Elke week 'n nuwe onderwerp.
  • Wiskunde Les: Kleure, Vorms, Konsepte, Nommers.
  • Kuns Aktiwiteit: Elke dag 'n nuwe kuns aktiwiteit.
  • Spier Oefeninge en Musiek Les: Groot & Fyn Motories en Musiek.
  • Taal Aktiwiteit: Besprekings rondom die week se tema om woordeskatkennis te bevorder.
  • Kleur Dag: Trek 'n kleur t-hemp aan op hierdie dag.
  • Pret Eetgoed Idee: Iets prettigs om te maak vir middagete.
  • Uitstappie Idee: Gaan op 'n uitstappie wat deel vorm van die tema.
  • Morsige Speeltyd: Resepte ingesluit.
  • Bak & Brou: Resepte ingesluit.
  • Woorde: Woorde in regte skool skrif wat saam die tema gaan.
  • Flitskaarte: Volkleur flitskaarte wat inpas by elke week se tema.

Elke week behandel die volgende temas, kleure, vorms, konsepte, getalle:

WEEKTEMAKLEURVORMKONSEPGETAL
1My liggaamRooiSirkelN/AN/A
2PlaasdiereRooiSirkelN/AN/A
3My gesin & familieRooiSirkelN/AN/A
4VrugteRooiSirkelN/AN/A
5My klereRooiSirkelGroot1
6TroeteldiereRooiSirkelGroot1
7GroenteRooiSirkelGroot1
8My gesigRooiSirkelGroot1
9KombuisBlouVierkantKlein2
10Eetgoed & drinkgoedBlouVierkantKlein2
11Huis & tuinBlouVierkantKlein2
12Vertrekke in die huisBlouVierkantKlein2
13Wilde diereGeelDriehoekHoog3
14VervoerGeelDriehoekHoog3
15See diereGeelDriehoekHoog3
16Die weerGeelDriehoekHoog3
17SeisoeneGroenReghoekLaag4
18EmosiesGroenReghoekLaag4
19SintuieGroenReghoekLaag4
20KleureGroenReghoekLaag4
21TandePersHartVoor & Agter5
22BeroepePersHartVoor & Agter5
23InsektePersHartVoor & Agter5
24ReptielePersHartVoor & Agter5
25KonstruksieOranjeDiamantIn & Uit6
26AlfabetOranjeDiamantIn & Uit6
27HerwinningOranjeDiamantIn & Uit6
28Gesonde en Ongesonde KosOranjeDiamantIn & Uit6
29Aarde & RuimteBruinOvaalBo & Onder7
30VormsBruinOvaalBo & Onder7
31AantrekBruinOvaalBo & Onder7
32GeluideBruinOvaalBo & Onder7

 

AKTIWITEITSKAARTE:

Die aktiwiteitskaarte kan saam (of apart) met die Leer-Program vir 1-3 jariges gebruik word, wat hier beskikbaar is: http://store.little1.co.za/-afrikaans

Ingesluit is 38x aktiwiteitskaarte en behandel die volgende:

    Vorms: sirkel, vierkant, driehoek, reghoek, diamant, ovaal, hart, ster
    Kleure: rooi, blou, geel, groen, pers, pienk. bruin, oranje
    Konsepte: groot, klein, hoog, laag, voor, agter, in, uit, ver, naby, bo, onder, op, af
    Getalle: 1-9

 

LIEDJIES & RYMPIES:

 

50x Muurkaarte en Flitskaarte van Afrikaans en Engelse liedjies & rympies. Ingesluit is:

  1. Etenstyd
  2. Swart skaap
  3. Black sheep
  4. Apie op 'n stokkie
  5. Daar loop 'n skilpad
  6. Round and round
  7. Die vissies swem
  8. Tafelgebed
  9. Gebed
  10. Eendjies Eendjies
  11. Hop perdjie
  12. Hier kom 'n muis
  13. Trein ry
  14. Humpty Dumpty
  15. Hompie Kedompie
  16. Baba trein
  17. Twee ogies
  18. Vader Jakob
  19. Incy Wincy Spider
  20. One two buckle my shoe
  21. This little piggy
  22. 'n Vlinder
  23. Tien klein paddatjies
  24. Wippie en Snippie
  25. Twinkle, twinkle little star
  26. Ek is 'n kindjie
  27. Kiepie, kiepie
  28. Vissies
  29. Wilie van die bus
  30. Hoedjies van papier
  31. Mary had a little lamb
  32. Wheels on the bus
  33. Three blind mice
  34. Hickory dickory dock
  35. Ring-a-ring o' roses
  36. Bingo
  37. Eeny, meeny, miny, moe
  38. It's raining, it's pouring
  39. Animals wetn in two by two
  40. A-tisket, A-tasket
  41. Little bo-pepp
  42. Dae van die week
  43. Skoon hande
  44. Rooi motorkar
  45. Vorms
  46. My sense
  47. My sintue
  48. Herfs blare
  49. My familie
  50. Ietsie bietsie spinnekop

Muurkaarte: Druk uit op karton, lamineer en plak teen die muur. Grootte: A4

Flitskaarte: Druk uit op karton, lamineer en maak flitskaarte. Grootte: A6

 

Products specifications
Attribute nameAttribute value
Screensize10.0''