Prentjie flitskaarteVolg die lynHoof- en kleinletter oefeninge: GgMuurkaart: gKlank woorde: gSpeelklei matjie met opdragVorm: DiamantDoolhofSkryf woordeSorteer: GoggasPas en verbind: Middellyn kruisingGetal flitskaarte: 1-10Tel oefening: NegeLees, bou skryf woordeWatter een verskilRyg patroonVier legkaarte: 4, 5, 10 en 12 stukke
Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.
LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne