Baba Stimuleringsprogram vir 0-12 Maande

R180,00

Die Stimuleringsprogram vir 0-12 maande baba bestaan uit verskillende afdelings waarvan elkeen bespreek word en daar word ook gepaste oefening en aktiwiteite ingesluit vir elkeen van die afdelings.

Die program is opgedeel in 4x dele: 0-3 / 3-6 / 6-9 / 9-12 maande. Ingesluit in elke afdeling is die volgende:

0-3 Maande:

  • Massering
  • Magie-tyd
  • Oefeninge (magie, armpies, beentjies)
  • Ouderdom gepaste aktiwiteite
  • Mylpale
  • Speelgoed voorstelle

3-6 Maande:

  • Rol oefeninge
  • Magie-tyd
  • Oefeninge (rol, heupe)
  • Ouderdom gepaste aktiwiteite
  • Mylpale
  • Speelgoed voorstelle

6-9 Maande:

  • Sit
  • Kruip
  • Oefeninge (groot motories, fyn motories)
  • Ouderdom gepaste aktiwiteite
  • Mylpale
  • Speelgoed voorstelle

9-12 Maande:

  • Staan & Loop
  • Sensories
  • Oefeninge (groot motories, fyn motories)
  • Ouderdom gepaste aktiwiteite
  • Mylpale
  • Speelgoed voorstelle

Tandesny Kaart:

  • Tande se sny volgorde en tydperk word aangedui
  • Plekkie om datum in te vul wanneer tandjie sny
  • Beskikbaar vir dogtertjie/pienk & seuntjie/blou

Mylpaal Kaart:

  • Groot mylpale word aangedui
  • Plekkie om datum in te vul wanneer mylpaal behaal is
  • Beskikbaar vir dogtertjie/pienk & seuntjie/blou

Groeikaart:

  • Datum, Ouderdom, Gewig, Lengte en Kopomtrek tabel
  • 12x Spasies om baba elke maand te meet en weeg
  • Beskikbaar vir dogtertjie/pienk & seuntjie/blou

Liedjies & Rympies:

  • 5x Liedjies
  • 5x Rympies

Die Baba Stimuleringsprogram is in PDF formaat beskikbaar (per epos of download) en dit sluit al die bogenoemde in.

Customers who bought this item also bought

Liedjies en Rympies

41 Bladsye vol liedjies en rympies.
R0,00