Sorry - this product is no longer available

Weerkaart & Kalender

In PDF beskikbaar - druk uit en lamineer.
R55,00

Leer jou "little one" van die weer, seisoene, dae van die week, datums en maande van die jaar!!

Instruksies ingesluit! Perfek vir huis of skool gebruik! Kan op A4 gedruk en gebruik word OF A3/kas/muur.