Flitskaarte & Muurkaarte {3D Vorms}

12x 3D Vorm Muurkaarte & Flitskaarte met bypassende prentjies in volkleur.
R25,00

In hierdie stel is 12 verskillende 3D vorm flitskaarte & muurkaarte - sfeer, kubus, kegel, silinder, piramide, halfsirkel, ruit, vyfhoek, seshoek, agthoek, driehoekige prisma en reghoekige prisma.

Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.

Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.