In hierdie stel is 11 verskillende kleur flitskaarte & muurkaarte - rooi, blou, geel, groen, oranje, pers, pienk, wit, swart, grys en bruin.
Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.
Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.