50x Flitskaarte & Muurkaarte in Afrikaans (31x) en Engels * (19x).
Ingesluit is:
Muurkaarte: Druk uit op karton, lamineer en plak teen die muur. Grootte: A4
Flitskaarte: Druk uit op karton, lamineer en maak flitskaarte. Grootte: A6