Flitskaarte & Muurkaarte {Rangtelwoorde}

10x Flitskaarte & Muurkaarte met bypassende prentjies in volkleur.
R22,00

In hierdie stel is rangtelwoorde 1-10 muurkaarte.

Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.

Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.