In hierdie stel is 8 verskillende vorm flitskaarte & muurkaarte - sirkel, vierkant, driehoek, reghoek, vyfhoek, ovaal, diamant.
Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.
Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.