Hierdie storie-stel bestaan uit storie prente om die storie te vertel. Druk die bladsye uit op karton. Lamineer dit en knip die prentjies individueel uit.Daar is 3 maniere om die storie te vertel en te speel. Instruksies en inligting ingesluit in produk.
Die prentjies is as volg:
Bere se huisPappa BeerMamma BeerBaba BeerGouelokkiesDrie pap bakkiesTafelDrie stoeleBaba Beer se gebreekte stoelDrie beddensBaba Beer se bed waarin Gouelokkies slaap