How to Order and Download

1. Registreer

Registreer met u eposadres op ons Aanlynwinkel.

2. Laai produkte in die mandjie (Shopping Cart)

Kliek op die blou BUY NOW blokkie onder/langs elke produk wat u wil bestel.
Kliek SHOPPING CART regs bo. Scroll af en kyk dat die bestelling korrek is.
Scroll af tot heel onder en kliek op die CHECKOUT blokkie regs.

3. Checkout

Billing address: Kliek op die NEXT knoppie.
Payment method: Kies die PAYMENT METHOD. Kliek NEXT. Kliek <HIER> vir meer inligting oor die betalingsopsies en instruksies.
Payment information: Opsomming van die bestelling word gewys. Kliek NEXT.
Confirm order: Kliek op die CONFIRM knoppie.

4. Bestelling bevestig

Nadat die bestelling bevestig is, sal u 'n bestelnommer ontvang op die skerm asook per epos. Die bank besonderhede sal ook ingesluit wees vir EFT betalings.

5. Laai bestelling af (Download)

Na die bestelling bevestig is, kliek op My Account (regs bo) en dan Downloadable Products om die produkte af te laai.

Indien die produkte wys n/a is die bestelling nog nie geaktiveer nie. Maak seker ons het die bewys van betaling ontvang. Sodra dit geaktiveer is sal dit Download wys.

Kliek op Download. Dit sal outomaties download of 'n skakel oopmaak om gedownload te word.

BELANGRIKE KENNISGEWING:

Alle produkte is digitale/elektroniese/pdf formaat items wat afgelaai word, en geen fisiese produk sal gestuur word nie, daarom kan geen terugbetalings, ruilings of kansellasies geakkommodeer word nie nadat dit reeds afgelaai is nie.

Vir enige verdere navrae, kontak asseblief my by tiana@little1.co.za.