Kersfees / Christmas Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

Geheue Speletjie
Volg die lyn
Knip kaartjies
Pas kleure
Knip op die lyn
Volg die padjie
Inkleurprentjie
Pas en verbind
Geskenk “tags”
Sertifikaat
Brief sjabloon
Geheue Speletjie
Natrek
Kersfees “countdown”
Geheue Speletjie
Ryg patroon
Legkaarte
Tel kaarte


Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.