Sorry - this product is no longer available

Kersfees & Vakansie Pretpak

R400,00

Ingelsuit in hierdie pakket is die volgende 5 produkte:

1.Tema Werksboekie - Kersfees: Geestelik & Feestelik

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.

INHOUD:
*Prentjie flitskaarte: Geestelik & Feestelik
*Skryf Woorde: Geestelik & Feestelik
*Volg die lyn: Feestelik, Geestelik en 1-10
*Getal Flitskaarte: 1-10
*Sorteer: Volgens kleur
*Sorteer: Van klein na groot (4x stelle)
*Plak Aktiwiteit
*Letter: k
*Pas en Verbind
*Sny Aktiwiteit
*Ryg Patroon x3
*Pom-pom Matjie
*Speelklei Matjie
*Pas Speletjie
*Vind die Verskille
*Wat volg Speletjie
*Skaduwee Speletjie
*Legkaarte: 7x stelle van 4-15 stuk
*Kersfees Geskenk Kaartjies
*Jesus se Geboorte Muurprent
*Stille Nag liedjie
*Jesus se Geboorte prentjies vir rol-spel/storie vertel
*Kersvader brief
*Inkleurprentjies x3
*Kersfeeshoedjie

57 drukbare bladsye

(Winkel skakel: http://store.little1.co.za/mega-aktiwiteits-e-boekie-kersfees-geestelik-feestelik)

2. Kersfees Pretpak

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

Geheue Speletjie
Volg die lyn
Knip kaartjies
Pas kleure
Knip op die lyn
Volg die padjie
Inkleurprentjie
Pas en verbind
Geskenk “tags”
Sertifikaat
Brief sjabloon
Geheue Speletjie
Natrek
Kersfees “countdown”
Geheue Speletjie
Ryg patroon
Legkaarte
Tel kaarte

(Winkel skakel: http://store.little1.co.za/kersfees-pretpak-christmas-fun-pack)

3. Kersvader Pakket 2016

Pakket is elektronies. Druk self uit. Skryf briewe en sertifikaat. Maak klein hartjies bly!

Ontvang die volgende.....

Aan Kersvader:
2x A4 Brief templates (skryf brief) & 2x Koeverte (knip uit & vou)

Van Kersvader:
Brief template (skryf brief) & A4 Koevert voorblad (plak op A4 koevert sodat sertifikaat ook kan inpas)
A4 Sertifikaat vir soet seun en soet meisie (skryf naam in)

(Winkel skakel: http://store.little1.co.za/kersvader-pakket-2016)

4. Vakansie Pretpak #1 vir 1-3 & 3-5 jariges {ELEKTRONIES}

6x Temas: Wilde Diere, Insekte/Goggas, Kleure, Plaasdiere, Vervoer, Vorms

**aktiwiteite ingesluit vir spesifiek 1-3 & 3-5 jariges**

- 6x inkleurprentjies
- 18x Skoolgereedheids takies vir 1-3 jariges
- 18x Skoolgereedheids takies vir 3-5 jariges
- 12x Letter en Klank oefeninge - a,b,c,d,e,f
- 48x Flitskaarte (8/tema)
- 12x aktiwiteite
- 6x morsige speeltyd idees/resepte
- 42x legkaarte (7/tema)
+ 4x Versie Flitskaarte
- 6x A4 ryg patrone

(Winkel skakel: http://store.little1.co.za/vakansie-pretpak-1-vir-1-3-3-5-jariges-elektronies)

5. Vakansie Pretpak #2 vir 1-3 & 3-5 jariges {ELEKTRONIES}

6x Temas: Kersfees, Sirkus, Wouddiere, See, Kleure, Weer

**aktiwiteite ingesluit vir spesifiek 1-3 & 3-5 jariges**

- 10x getal/tel oefeninge
- 6x volg die lyn oefeninge (middellyn kruising)
- 6x knip kaartjies
- 6x vorm oefeninge
- 6x letter en klank oefeninge - g, h, i, j, k, l
- 15x legkaarte (2-15 stuk)
- 17x A5 ryg patrone
- 3x geheue speletjies
- 4x sorteer aktiwiteite
- 6x wat verskil aktiwiteite
- 6x pas en verbind aktiwiteite

74 drukbare bladsye se pret!

(Winkel skakel: http://store.little1.co.za/vakansie-pretpak-2-vir-1-3-3-5-jariges-elektronies)

 

 

 

Customers who bought this item also bought