KLEUR / COLOUR (met gesiggies) Muurkaarte&flitskaarte / Wall charts&flashcards

R25,00

Hierdie stel is tweetalig. Die Afrikaans en Engelse woord verskyn op die kaarte. This set is bilingual. The Afrikaans and English word appears on the charts.

 


In hierdie stel is 11 verskillende kleur flitskaarte & muurkaarte - rooi, blou, geel, groen, oranje, pers, pienk, wit, swart, grys en bruin.

Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.

Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.

 

In this set there are 11 different colour flashcards & wall charts - red, blue, yellow, green, orange, purple, pink, white, black, grey and brown.

It includes the flashcards - 4x per A4 and wall charts 1x per A4 in a PDF file.

Laminate and stick on the wall or make hand size flashcards.