Leer Program & Flitskaarte - Week 1-32

Volledige leer-program vir 1-3 jariges wat oor 32 weke behandel kan word.
R480,00

Ons Leer-Program vir 1-3 jariges, is in PDF vorm wat jy na betaling aflaai van die internet en uitdruk vir jou gebruik.

LEER-PROGRAM:

Elke week behandel 'n kindervriendelike tema. Dit bestaan uit kort lessies, aktiwiteite en idees.

Hier is wat in elke program ingesluit is per week:

  • Voorbereiding: Vir die week se tema. Tema's is gelys op ons Winkel.
  • Bybelonderrig: Elke week 'n nuwe onderwerp.
  • Wiskunde Les: Kleure, Vorms, Konsepte, Nommers.
  • Kuns Aktiwiteit: Elke dag 'n nuwe kuns aktiwiteit.
  • Spier Oefeninge en Musiek Les: Groot & Fyn Motories en Musiek.
  • Taal Aktiwiteit: Besprekings rondom die week se tema om woordeskatkennis te bevorder.
  • Kleur Dag: Trek 'n kleur t-hemp aan op hierdie dag.
  • Pret Eetgoed Idee: Iets prettigs om te maak vir middagete.
  • Uitstappie Idee: Gaan op 'n uitstappie wat deel vorm van die tema.
  • Morsige Speeltyd: Resepte ingesluit.
  • Bak & Brou: Resepte ingesluit.
  • Woorde: Woorde in regte skool skrif wat saam die tema gaan.
  • Flitskaarte: Volkleur flitskaarte wat inpas by elke week se tema.

Elke week behandel die volgende temas, kleure, vorms, konsepte, getalle:

WEEK TEMA KLEUR VORM KONSEP GETAL
1 My liggaam Rooi Sirkel N/A N/A
2 Plaasdiere Rooi Sirkel N/A N/A
3 My gesin & familie Rooi Sirkel N/A N/A
4 Vrugte Rooi Sirkel N/A N/A
5 My klere Rooi Sirkel Groot 1
6 Troeteldiere Rooi Sirkel Groot 1
7 Groente Rooi Sirkel Groot 1
8 My gesig Rooi Sirkel Groot 1
9 Kombuis Blou Vierkant Klein 2
10 Eetgoed & drinkgoed Blou Vierkant Klein 2
11 Huis & tuin Blou Vierkant Klein 2
12 Vertrekke in die huis Blou Vierkant Klein 2
13 Wilde diere Geel Driehoek Hoog 3
14 Vervoer Geel Driehoek Hoog 3
15 See diere Geel Driehoek Hoog 3
16 Die weer Geel Driehoek Hoog 3
17 Seisoene Groen Reghoek Laag 4
18 Emosies Groen Reghoek Laag 4
19 Sintuie Groen Reghoek Laag 4
20 Kleure Groen Reghoek Laag 4
21 Tande Pers Hart Voor & Agter 5
22 Beroepe Pers Hart Voor & Agter 5
23 Insekte Pers Hart Voor & Agter 5
24 Reptiele Pers Hart Voor & Agter 5
25 Konstruksie Oranje Diamant In & Uit 6
26 Alfabet Oranje Diamant In & Uit 6
27 Herwinning Oranje Diamant In & Uit 6
28 Gesonde en Ongesonde Kos Oranje Diamant In & Uit 6
29 Aarde & Ruimte Bruin Ovaal Bo & Onder 7
30 Vorms Bruin Ovaal Bo & Onder 7
31 Aantrek Bruin Ovaal Bo & Onder 7
32 Geluide Bruin Ovaal Bo & Onder 7
Products specifications
Screensize 10.0''
Customers who bought this item also bought