Elke week behandel 'n kindervriendelike tema. Dit bestaan uit kort lessies, aktiwiteite en idees. Hier is wat in elke program ingesluit is per week:
Week 1: My liggaam
Week 2: Plaasdiere
Week 3: My gesin & familie
Week 4: Vrugte
Kleur: Rooi
Vorm: Sirkel