Sorry - this product is no longer available

Leer Program & Flitskaarte - Week 29-32

Al die lessies, aktiwiteite, idees en woorde word verskaf vir elke week se Program.
R70,00

Elke week behandel 'n kindervriendelike tema. Dit bestaan uit kort lessies, aktiwiteite en idees. Hier is wat in elke program ingesluit is per week:

  • Voorbereiding: Vir die week se tema. Tema's is gelys op ons Winkel.
  • Bybelonderrig: Elke week 'n nuwe onderwerp.
  • Wiskunde Les: Kleure, Vorms, Konsepte, Nommers.
  • Kuns Aktiwiteit: Elke dag 'n nuwe kuns aktiwiteit.
  • Spier Oefeninge en Musiek Les: Groot & Fyn Motories en Musiek.
  • Taal Aktiwiteit: Besprekings rondom die week se tema om woordeskatkennis te bevorder.
  • Kleur Dag: Trek 'n kleur t-hemp aan op hierdie dag.
  • Pret Eetgoed Idee: Iets prettigs om te maak vir middagete.
  • Uitstappie Idee: Gaan op 'n uitstappie wat deel vorm van die tema.
  • Morsige Speeltyd: Resepte ingesluit.
  • Bak & Brou: Resepte ingesluit.
  • Woorde: Woorde in regte skool skrif wat saam die tema gaan.
  • Flitskaarte: Volkleur flitskaarte wat inpas by elke week se tema.

Temas:

  • Week 29 – Aarde & Ruimte
  • Week 30 – Vorms
  • Week 31 – Aantrek
  • Week 32 – Geluide

Week 29-32:

  • Kleur – Bruin
  • Vorm – Ovaal
  • Konsep – Bo & Onder
  • Getal – 7

Products specifications
Attribute nameAttribute value
Screensize10.0''