Aktiwiteitsboekies & Lesplanne ♡ Leerprogram vir KLEUTERS (3-6 jariges)

Old price: R1 169,00
R999,00

PAKKET SLUIT IN:

26x Aktiwiteitsboekies vir elke tema propvol aktiwiteite, wat spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-6 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.

  • Verskeie aktwiteite in elke aktiwiteitsboekie
  • 'n Fonetiese klank word per boekie behandel (a-z)

Lesplanne vir 26x temas. Elke lesplan bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (Slegs Bybel hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel

Meer inligting is beskikbaar hier > Kliek op DOWNLOAD SAMPLE.