Leerprogram vir PEUTERS (1-3 jariges)

Old price: R1 280,00
R999,00

Die leerprogram vir peuters is ontwerp spesiaal vir mammas wat 1:1 met haar little one wil aktiwiteite doen tuis. Daar is 32 temas en hierdie stel sluit alles in wat benodig sal word om die leerprogram te volg. Daar is fyn en groot motoriese aktiwiteite per tema ingesluit, kuns aktiwiteite, musiek (liedjies ingesluit), wiskunde (kleur, vorm, tel), morsige speeltyd idees en resepte, asook, sensoriese idees, flitskaarte wat bespreek kan word, muurkaarte vir elke week en ook resepte vir speelklei, slym, borrels, gloop, soutverf, verf en nog baie meer.

Meer inligting en voorbeelde > Kliek op DOWNLOAD SAMPLE. Die pakket sluit die volgende in:

Lesplanne (A4) vir 32x temas:

  • Taalbespreking
  • Wiskunde
  • Motories (fyn & groot)
  • Kuns
  • Musiek
  • Morsige speeltyd

Additionele hulpmiddels:

  • Flitskaarte
  • Muurkaarte
  • Interaktiewe aktiwiteitskaarte
  • Resepte

Meer inligting en voorbeelde > Kliek op DOWNLOAD SAMPLE en indien u nog verdere vrae het, kontak my gerus by tiana@little1.co.za