Sorry - this product is no longer available

🌈 Lesplanne & Aktiwiteite vir 3-5 Jariges 🌈

Old price: R390,00
R150,00

Elke lesplan bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (Slegs Bybel hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die weekย (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel
  • Hulpmiddels voorstelle vir tema

NOTA: Hierdie lesplanne moet in samewerking met dieย Tema Aktiwiteitsboekies gebruik word. Gรฉรฉn Tema Aktiwiteitsboekies is ingesluit nie.

Hierdie stel sluit die volgende 26x temas se Lesplanne in:

1) Wilde diere
2) Vervoer
3) Strand
4) Plaas
5) Ek/My Liggaam
6) Vrugte
7) Goggas
8) Winter
9) Kleure
10) Skool
11) Herfs
12) Konstruksie
13) Lente
14) Musiek Instrumente
15) Groente
16) Beroepe
17) Kinders vd Wรชreld
18) Sport
19) Aarde & Ruimte
20) Reptiele & Amfibieรซ
21) Tuin & Gereedskap
22) Kamp
23) Emosies
24) Voรซls
25) Somer
26) Suid-Afrika


Die Lesplanne & Aktiwiteite is PDF dokumente wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk kan word.