Roetine Kaartjies {Dogters}

36x Roetine kaartjies
Old price: R55,00
R35,00

36x Roetine kaartjies wat gebruik kan word om op 'n visuele manier roetine aan te dui.

Die kaartjies sluit die volgende in:
opstaan
aantrek
ontbyt
hare kam
vitamiene
borsel tande x2
sensoriese speeltyd
peuselhappie x2
middagete
skool toe
vryspel
binne speel
buite speel x2
kreatief
televisietyd
aandete
badtyd
nagklere
lees
godsdiens
slaaptyd
toilet roetine x3
was hande x3
blanko x6

Die dogters se stel is pienk en bestaan uit 'n stel mét 'n beskrywing op die kaartjie asook 'n stel sonder 'n beskrywing.

Die blanko kaartjies werk perfek vir aktiwiteite/takies wat nie in die stel reeds beskikbaar is nie.

Grootte: 9x9 cm