Somer / Summer Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

Flitskaarte
Volg die lyn
Tel kaarte
Getal doolhof
Kleur aktiwiteit
Roomys Winkel
Wat verskil
Pas speletjie
Speeklei matjie
Sorteer
Volg die paadjie
Sorteer
Kleur in volgens nommer
Vorm aktiwiteit
Kleur Aktiwiteit
Ryg patroon
Legkaarte
Voltooi die patroon

Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.