Sterretjie van die dag/week Kaartjies

R15,00

'n Oulike hulpmiddel om kinders te beloon met goeie gedrag.

Ingesluit is 'n stel van "Sterretjie van die dag" en "Sterretjie van die week" kaartjies.

Groottes:

Sterretjie van die dag: 18x kaartjies op A4 en 8x kaartjies op A4

Sterretjie van die week: 18x kaartjies op A4 en 8x kaartjies op A4