Stimuleringsprogram vir BABAS (0-12 Maande)

Old price: R249,00
R199,00

Die Stimuleringsprogram vir 0-12 maande babas bestaan uit verskillende afdelings waarvan elkeen bespreek word en daar word ook gepaste oefening en aktiwiteite ingesluit vir elkeen van die afdelings. Die program is opgedeel in 4x dele: 0-3 / 3-6 / 6-9 / 9-12 maande.

Ingesluit in elke afdeling is die volgende:

0-3 Maande:

  • Massering
  • Magie-tyd
  • Oefeninge (magie, armpies, beentjies)
  • Ouderdom gepaste aktiwiteite
  • Mylpale
  • Speelgoed voorstelle

3-6 Maande:

  • Rol oefeninge
  • Magie-tyd
  • Oefeninge (rol, heupe)
  • Ouderdom gepaste aktiwiteite
  • Mylpale
  • Speelgoed voorstelle

6-9 Maande:

  • Sit
  • Kruip
  • Oefeninge (groot motories, fyn motories)
  • Ouderdom gepaste aktiwiteite
  • Mylpale
  • Speelgoed voorstelle

9-12 Maande:

  • Staan & Loop
  • Sensories
  • Oefeninge (groot motories, fyn motories)
  • Ouderdom gepaste aktiwiteite
  • Mylpale
  • Speelgoed voorstelle

Tandekaart:

  • Tande se sny volgorde en tydperk word aangedui
  • Plekkie om datum in te vul wanneer tandjie sny
  • Beskikbaar vir dogtertjie/pienk & seuntjie/blou

Mylpaalkaart:

  • Groot mylpale word aangedui
  • Plekkie om datum in te vul wanneer mylpaal behaal is
  • Beskikbaar vir dogtertjie/pienk & seuntjie/blou

Groeikaart:

  • Datum, Ouderdom, Gewig, Lengte en Kopomtrek tabel
  • 12x Spasies om baba elke maand te meet en weeg
  • Beskikbaar vir dogtertjie/pienk & seuntjie/blou

Liedjies & Rympies:

  • 5x Liedjies
  • 5x Rympies

Die Baba Stimuleringsprogram is in PDF formaat en is beskikbaar vir download na betaling ontvang is.