Tema Aktiwiteitsboekies (1-26) vir 3-5 Jariges

26x Volkleur aktiwiteitsboekies propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R780,00

Temas ingesluit:

1) Wildediere / Klank: a
2) Vervoer / Klank: b
3) Strand / Klank: c
4) Plaas / Klank: d
5) Ek/My Liggaam / Klank: e
6) Vrugte / Klank: f
7) Goggas / Klank: g
8) Winter / Klank: h
9) Kleure / Klank: i
10) Skool / Klank: j
11) Herfs / Klank: k
12) Konstruksie / Klank: l
13) Lente / Klank: m
14) Musiek Instrumente / Klank: n
15) Groente / Klank: o
16) Beroepe / Klank: p
17) Kinders vd Wêreld / Klank: q
18) Sport / Klank: r
19) Aarde & Ruimte / Klank: s
20) Reptiele & Amfibieë / Klank: t
21) Tuin & Gereedskap / Klank: u
22) Kamp / Klank: v
23) Emosies / Klank: w
24) Voëls / Klank: x
25) Somer / Klank: y
26) Suid-Afrika / Klank: z


Die aktiwiteitsboekies is PDF dokumente wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.