Sorry - this product is no longer available

Tema Lesplan & Aktiwiteite - Kinders van die wêreld (17)

R15,00

Die lesplan bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (Slegs Bybel hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel
  • Hulpmiddels voorstelle vir tema

NOTA: Hierdie lesplan moet in samewerking met die Tema Aktiwiteitsboekie – Kinders van die Wêreld (17) gebruik word.