Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (20) - Reptiele & Amfibieë

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Knip aktiwiteit: Spiraal slang
Hoof- en kleinletter oefeninge: Tt
Muurkaart: t
Klank woorde: t
Knip kaartjies
Geheue speletjie
Doolhof
Sorteer: Kort na lank
Pas en verbind: Middellyn kruising
Waar woon ons?
Tel oefening
Getal flitskaarte: 1-10
Meet aktiwiteit
Knip aktiwiteit
Bou: Lewensiklus van ‘n padda
Inkleurprentjie
Sorteer: Kleure
Lees, bou en skryf woorde
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne