Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (22) - Kamp

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Tel oefening
Getal volgorde
Wat pas nie
Knip aktiwiteit
Hoof- en kleinletter oefeninge: Vv
Muurkaart: v
Klank woorde: v
Vorm aktiwiteit: Sirkel
Wat volg speletjie
Skryf woorde
Pom-pom matjie
Getal flitskaarte: 1-10
Lees, bou en skryf woorde
Speelklei Matjie
Inkleurprentjie
Doolhof
Ryg patroon
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.