Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (25) - Somer

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en kleinletter oefeninge: Yy
Muurkaart: y
Klank woorde: y
Knip kaartjies
Skryf woorde
Pas en verbind: Middellyn kruising
Tel oefening
Getal flitskaarte: 1-10
Plak aktiwiteit (Bou ‘n roomys)
Wat volg speletjie
Inkleurprentjie
Vorm aktiwiteit: Sirkel
Tel aktiwiteit
Patrone
Getal volgorde
Sorteer: Klein na Groot
Lees, bou en skryf woorde
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.