Werksboekie - Getalle {1-10}

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R70,00

'n Getal boekie met getalle 1-10. Elke getal kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam 'n groot 1-10 getal boekie.

Ingesluit in elke getal boekie stel is:

  • Voorblad van die getal wat behandel word
  • Getal om na te trek
  • Aktiwiteit om een te leer
  • Volle A4 met lyne om die getal na te trek

Ook ingesluit:

  • Getal pas speletjie
  • Wasgoedpennetjie tel pret
  • Getallyn 1-10
  • Tel kaarte
  • Dobbelstene: Getalle, kolle, woorde
  • Getal flitskaarte
  • Kleur in volgens nommer
  • Getal skryf oefeninge
  • Pas en verbind
  • Speelklei matjies
  • Sand / Sout A6 skryf kaarte
  • Getal ryg patrone
  • Getal trein
  • Getal muurkaart
  • Getal legkaarte

103 drukbare bladsye