Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (14) - Musiek Instrumente

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en kleinletter oefeninge: Nn
Muurkaart: n
Klank woorde: n
Pas en verbind: Middellyn kruising
Vorm aktiwiteit: Vierkant
Wat volg speletjie
Skryf woorde
Sorteer: Lank en kort
Getal flitskaarte: 1-10
Somme
Lees, bou en skryf woorde
Wat pas nie
Knip & Plak Aktiwiteit
Data Grafiek
Pom-pom Matjie
Geheue Speletjie
Knip Kaartjies
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne