Welkom by Little One se aanlynwinkel!

Little One produkte is spesiaal ontwerp vir Mammas, Oumas, Oppassers, Juffrouens, Kleuterskole en Dagmoeders wat opsoek is na bekostigbare Afrikaans en Engelse opvoedkundige hulpmiddels om klein breintjies te leer en stimuleer. Vir meer inligting en stap-vir-stap instruksies oor hoe om te bestel of die bestelling te download, kliek HIER. Bestellings kan betaal word met EFT, Kontant Deposito by ATM, Krediet Kaart, Debiet Kaart en Paypal. Vir meer inligting, kliek HIER.