Die volgende is ingesluit:
- Prentjie flitskaarte
- Volg die lyn
- Hoof- en kleinletter oefeninge: Aa
- Muurkaart: a
- Klankwoorde: a
- Speelkleimatjie met opdrag
- Kort storie & aktiwiteit
- Vorm aktiwiteit: Vierkant
- Skryfwoorde
- Sorteer: Groot en klein
- Pas en verbind: Middellyn kruising
- Getal flitskaarte: 1-10
- Tel oefening: Vyf
- Lees, bou en skryf woorde
- Kleur oefening: Oranje
- Wat volg speletjie
- Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke
- Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
- Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
- Bybel Les/Versie voorstel (hoofstuk of vers)
- Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
- Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
- Kuns Aktiwiteit vir elke dag
- Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel