Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (5) - Ek/My liggaam

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en Kleinletter Oefeninge: Ee
Muurkaart: e
Klank woorde: e
Speelklei matjie met opdrag
Knip aktiwiteit
Vorm: Driehoek
Vorm herkenning
Skryf woorde
Sorteer: Bo en Onder
Pas en Verbind: Middellyn kruising
Getal flitskaarte: 1-10
Tel oefening: Twee
Lees, bou skryf woorde
My Boekie
Vier legkaarte: 4, 5, 10 en 15 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne