Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (9) - Kleure

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en Kleinletter Oefeninge: Ii
Muurkaart: i
Klank woorde: i
Speelklei matjie met opdrag
Vorms: Vierkant en Sirkel
Skryf woorde
Sorteer: Groot en Klein
Pas en Verbind: Middellyn kruising
Getal flitskaarte: 1-10
Kleur herkenning
Letter doolhof
Tel oefening: Een
Lees bou en skryf woorde
Wat pas nie
Vier legkaarte: 4, 5, 10 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne