Prentjie flitskaarteVolg die lynHoof- en kleinletter oefeninge: JjMuurkaart: jKlank woorde: jSpeelklei matjie met opdragVorm aktiwiteit: Reghoek en HartSkryf woordePas en verbind: Middellyn kruisingSorteer: Lank en kortGetal flitskaarte: 1-10Kleur pas speletjieKnip aktiwiteitRympie: Die wiele van die bus Lees, bou en skryf woordeLetter doolhofVier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke
Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.
LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne