Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en kleinletter oefeninge: Cc
Muurkaart: c
Klank woorde: c
Speelklei matjie met opdrag
Inkleurprentjie
Vorm aktiwiteit: Hart
Skryf woorde
Sorteer: Hoog en Laag
Pas en verbind: Middellyn kruising
Getal flitskaarte: 1-10
Tel oefening: Vier
Lees, bou en skryf woorde
Kleur oefening: Verskeie kleure
Letter doolhof
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke
Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.
LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne