Apie+Blare Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die apies en blare uit en lamineer. Pons 'n gatjie in elke blaar se bopunt en ryg 'n tou / lint deur.

Plak die tou in die apies se hand vas en plak dit op teen die muur.

Plak die verjaarsdag maatjies se name op elke maand se blaar. Versier met die apies rondom die blare.

Ingesluit is 12x gekleurde ballone van Januarie tot Desember.