Baba Groei Kaartjies {Geboorte dag - 1 Jaar oud}

R45,00

Druk die kaartjies uit op papier / karton papier. Lamineer (optioneel). Knip dit uit.

Neem 'n foto met die ouderdom kaartjie en gebruik die foto's vir Facebook, Scrapbooking, Albums ens.

Ingesluit is 16 gekleurde kaartjies vir Geboorte dag - 1 Jaar oud.

Customers who bought this item also bought