Storie Props: Dawid en Goliat

R20,00

Hierdie storie-stel bestaan uit storie prente om die storie te vertel. Druk die bladsye uit op karton. Lamineer dit en knip die prentjies individueel uit.

Daar is 3 maniere om die storie te vertel en te speel. Instruksies en inligting ingesluit in produk.

Die prentjies is as volg:

Skape
Heining
Skaapwagter Dawid
Slingervel
Vyf klippies
Dawid
Goliat
Koning Dawid