Storie Props: Die drie varkies

R20,00

Hierdie storie-stel bestaan uit storie prente om die storie te vertel. Druk die bladsye uit op karton. Lamineer dit en knip die prentjies individueel uit.

Daar is 3 maniere om die storie te vertel en te speel. Instruksies en inligting ingesluit in produk.

Die prentjies is as volg:

Drie varkies
Bakstene
Hout
Strooi
Strooihuisie
Houthuisie
Baksteenhuisie
Bome
Wolf