Eendjies Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die waterdruppels en eendjies en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die waterdruppels.

Ingesluit is 12x waterdruppels van Januarie tot Desember en drie eendjies om om die banier te versier.