Sorry - this product is no longer available

Ek is slim! ✨ J U L I E 🌈

Old price: R75,00
R50,00

Elke maand sluit die volgende in:

  • Verpersoonlike A4-omslag (kind se naam)
  • Fyn motoriese aktiwiteite
  • Groot motoriese aktiwiteite
  • Opvoedkundige video's
  • 16x DIY-drukbare speletjies en aktiwiteite
  • Tema plakkate en flitskaarte
  • Alle instruksies, idees, wenke ens.

Maandkalender (vir mamma)

Die volledige pakket sal teen 1 Julie downloadable wees onder MY ACCOUNT / DOWNLOADABLE PRODUCTop jou aanlyn profiel.

📌Dit is 'n eenmalige aanbod en daar is geen verpligting om ander maande te koop / betaal nie.