Leer jou "little one" van die weer, seisoene, dae van die week, datums en maande van die jaar!!
Instruksies ingesluit! Perfek vir huis of skool gebruik! Druk uit op A3 vir prentjies en A4 vir woorde.