Flitskaarte & Muurkaarte {Dubbelklanke en Trippelklanke}

14x Flitskaarte & Muurkaarte met bypassende prentjies in volkleur.
R22,00

In hierdie stel is 14 verskillende klank muurkaarte met dubbelklanke; aa, ee, oo, uu, ie, oe, ou, ui, ei en trippelklanke; aai, eeu, oei, ooi asook klank y.

Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.

Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.