Goggas + Blare Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die blare en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die blare.

Ingesluit is 12x blare van Januarie tot Desember.