Honger Ruspe Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die ruspe en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die lyf van die ruspe.

Ingesluit is 12x sirkels vir die lyf van Januarie tot Desember en die ruspe se kop.