Sorry - this product is no longer available

Leer-Pak vir 3 – 5 Jariges

Die Leer-Pak is 'n saamgestelde pakket met verskillende produkte wat reeds op ons Winkel beskikbaar is.
R1 500,00

Produkte ingesluit in hierdie leer-pak is:

3-5 Jariges:

  • Tema Werksboekie - Alfabet {A-Z}
  • Tema Werksboekie - Getalle {1-10}
  • Tema Werksboekie - Kleure {7x}
  • Tema Werksboekie - Vorms {8x}
  • Tema Werksboekies (# 1-20)

Temas van Werksboekies:

(1) - Wilde diere
(2) - Vervoer
(3) - Strand
(4) - Plaas
(5) - Ek/My liggaam
(6) - Vrugte
(7) - Goggas
(8) - Winter
(9) - Kleure
(10) - Skool
(11) - Herfs
(12) - Konstruksie
(13) - Lente
(14) - Musiek Instrumente
(15) - Groente
(16) - Beroepe
(17) - Kinders van die wêreld
(18) - Sport
(19) - Aarde & Ruimte
(20) - Reptiele & Amfibieë

Muurkaarte & Flitskaarte:

  • Teenoorgesteldes Muur- & Flitskaarte
  • Klank Muur- & Flitskaarte {A-Z}
  • Kleure Muur- & Flitskaarte (plein)
  • Vorms Muur- & Flitskaarte (plein)
  • Getalle Muur- & Flitskaarte (met kolletjies)
  • Getalle Muur- & Flitskaarte (met prentjies)
  • 15x Individuele Kleur Muurkaarte
  • Liedjies & Rympies Muur- & Flitskaarte (50x)
  • Kleurwiel Muurkaart
  • Kleure Meng Muurkaart
  • Getalle 1-10 Muurkaart

Props:

  • Bybel Storie: Adam & Eva
  • Sprokie Storie: Die drie varkies
  • Liedjie: Eendjies, Eendjies stap in 'n ry

DIY Dobbelstene:

  • Dieregeluide DIY Dobbelsteen
  • Dierebewegings DIY Dobbelsteen
  • Kleure DIY Dobbelsteen
  • Vorms DIY Dobbelsteen
  • Getalle (Kolle) DIY Dobbelsteen

Diere Maskers 23x:

  • Olifant / Aap / Sebra / Jakkals x2 / Skoenlapper x3 / Leeu / Takbok / Muis / Hond / Vark / Haas / Tier / Uil x2 / Wasbeer / Kat / Beer / Panda / Kameelperd / Hoender

Ander:

  • Weerkaart & Kalender
  • Pligskaarte vir seuns & dogters
  • Morsige Speeltyd Resepte E-Boekie
  • Liedjes & Rympies (41 bladsye dokument)
  • Vakansie idees
  • Inkleurprentjies
  • Beplanner vir Mammas/Juffrouens
  • Kosblik Notas vir Seuns & Meisies
  • Individuele Aktiwiteite "Friday Freebies" {x113}