Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie - Kersfees: Geestelik & Feestelik

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R60,00

INHOUD:

*Prentjie flitskaarte: Geestelik & Feestelik
*Skryf Woorde: Geestelik & Feestelik
*Volg die lyn: Feestelik, Geestelik en 1-10
*Getal Flitskaarte: 1-10
*Sorteer: Volgens kleur
*Sorteer: Van klein na groot (4x stelle)
*Plak Aktiwiteit
*Letter: k
*Pas en Verbind
*Sny Aktiwiteit
*Ryg Patroon x3
*Pom-pom Matjie
*Speelklei Matjie
*Pas Speletjie
*Vind die Verskille
*Wat volg Speletjie
*Skaduwee Speletjie
*Legkaarte: 7x stelle van 4-15 stuk
*Kersfees Geskenk Kaartjies
*Jesus se Geboorte Muurprent
*Stille Nag liedjie
*Jesus se Geboorte prentjies vir rol-spel/storie vertel
*Kersvader brief
*Inkleurprentjies x3
*Kersfeeshoedjie

57 drukbare bladsye